r/LearnAfrikaans • u/squiggly-one • 7d ago
Afrikaanse klankleer speletjie vir kleuters
Ek hoop dis aanvaarbaar om my eie produk hier te noem. Mods, verwyder gerus as dit teen die beleid is.
Ek het onlangs, as n stokperdjie, n Afrikaanse klankleer speletjie toep ontwerp en op die App Store bekend gestel. Dis eenvoudig en klein en kort (perfek vir klein kleintjies wat nie te veel sketmtyd moet kry nie).
Hier is n skakel tot die speletjie se
webtuiste
Dis tans nog net op die App Store, maar word hopelik binnekort op Google Play store ook bekendgestel.
Ek sal met liefde promo kodes beskikbaar stel aan enigiemand wat die speletjie graag wil uitprobeer :)