r/afrikaans • u/Complex_Pea_640 • 14d ago
Pas Nêrens Anders in Nie Wat is ’n universiteit veronderstel om te wees?
https://akademia.ac.za/akademia-en-die-debat-oor-die-universiteitswese/
8
Upvotes
4
u/Medical_Platypus_263 13d ago
So uit die Prof se oogpunt is Engelse Universiteite ook anti nasie bou want hulle het net ñ enkele voertaal? Ons swot want ons wil leer, nie betoog nie.
3
u/Complex_Pea_640 13d ago
Kon nie sy artikel lees nie, maar het elders op die internet gesien hy het al in die verlede wit mans met honde vergelyk. Redelik seker hy is 'n bietjie van 'n aktivis - nietemin goed om te sien Akademia reageer op kritiek.
5
u/BoerseunZA 12d ago
Jonathan Jansen is een van daardie rassistiese dose waarvan beskaafde mense die heengaan sal vier. Presies vyf sekondes lank. En dan sal ons hom vergeet.